Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:27 Bybel vir Almal (ABA)

God het toe die mens gemaak om in sy plek te regeer. Hy het die mens gemaak om in sy plek hoof te wees. Hy het die mense so gemaak dat daar mans en vroue is.

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:27 in konteks