Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:26 Bybel vir Almal (ABA)

God het gesê: “Kom Ons maak ’n mens wat in ons plek kan regeer. Die mens moet hoof wees oor die visse in die see en oor die voëls in die lug. Hy moet ook hoof wees oor die mak diere en oor die hele aarde, en oor al die diere wat op die aarde kruip.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:26 in konteks