Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:25 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe het Ester by die koning gekom, en die koning het anders besluit. Hy het gesê hulle moet skryf dat die slegte plan wat Haman teen die Judeërs gemaak het, met homself moet gebeur. Hulle het toe vir Haman en sy seuns aan die paal opgehang.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:25 in konteks