Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:24 Bybel vir Almal (ABA)

Haman seun van Hammedata, van die nageslag van Agag, was die vyand van die Judeërs. Hy wou die Judeërs almal doodmaak. Hy het die “pur” gegooi, dit beteken hy het lootjies getrek om te weet op watter dag hy hulle almal moet laat doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:24 in konteks