Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:26 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom noem hulle hierdie feesdae Purim, want hulle het die “pur” gegooi, dit beteken hulle het lootjies getrek. Die Judeërs vier fees op hierdie dae omdat Mordegai dit so geskryf het in sy brief en omdat dit alles so met hulle gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:26 in konteks