Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:9 Bybel vir Almal (ABA)

Haman was bly en gelukkig toe hy daardie dag uit die paleis gaan. Maar toe sien hy dat Mordegai voor die paleis sit, en Mordegai het nie opgestaan en gewys dat hy vir Haman respekteer nie. Haman was baie kwaad vir Mordegai,

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:9 in konteks