Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:7-8 Bybel vir Almal (ABA)

Ester het geantwoord: “As die koning van my hou en as die koning wil doen wat ek wil hê, dan moet die koning en Haman môre weer saam met my kom eet. Ek sal dan vir die koning sê wat ek wil hê.”

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:7-8 in konteks