Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die jongmeisies en die amptenare by Ester het vir haar vertel wat Mordegai doen. Die koningin het groot geskrik en sy het vir Mordegai klere gestuur sodat hy sy rouklere kon uittrek. Maar Mordegai wou nie die klere neem nie.

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:4 in konteks