Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Judeërs het begin rou, in elke provinsie, op elke plek waar hulle gelees het oor die besluit van die koning en die wet. Hulle het gevas en hulle het hard gehuil en gekla, en baie Judeërs het rouklere aangetrek en as op hulle koppe gegooi.

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:3 in konteks