Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:16 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet al die Judeërs in die stad Susan laat bymekaarkom en julle moet vas en dink aan my. Julle moet drie dae lank niks eet of drink nie, elke dag en nag. Ek en my jongmeisies sal ook vas, en daarna sal ek na die koning toe gaan. Dit is teen die wet, ek mag dit nie doen nie, maar as ek moet sterf, dan is dit goed.”

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:16 in konteks