en die meisie van wie die koning die meeste hou, moet koningin word ná Vasti. Die koning het gedink dit is ’n goeie plan, en hy het dit gedoen.