Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet in al die provinsies waaroor hy regeer, mense kies en aanstel om al die mooi jongmeisies te soek, en hulle moet die meisies na die stad Susan bring. Die meisies moet bymekaarkom in die kamers vir die vroue, en Hegai, die amptenaar van die koning, sal die vroue daar oppas. Dan moet hulle al die meisies mooi maak,

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:3 in konteks