Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het ’n groot fees gehou vir al sy amptenare en ministers. Dit was ’n fees vir Ester. Die koning het gesê die mense van die provinsies moet ’n tyd lank nie belasting betaal nie en hy het vir baie mense presente gegee.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:18 in konteks