Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, koning Artasasta, sê nou ook vir al die mense wat werk met die koning se geld in die provinsie Wes-Eufraat: Julle moet alles gee wat die priester Esra vir julle vra. Hy is die skrifgeleerde wat die wette van die God van die hemel ken.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:21 in konteks