Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:20 Bybel vir Almal (ABA)

As daar nog ander dinge is wat nodig is vir die tempel, dan mag jy neem van die geld wat aan die koning behoort, jy mag dit gebruik om te betaal vir daardie dinge.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:20 in konteks