Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het begin om die Here te prys en vir Hom dankie te sê,“want Hy is goed,ja, Hy doen altyd vir Israelwat Hy gesê het.”Al die mense het hard begin skree en hulle het die Here geprys omdat hulle die fondamente van die tempel kon bou.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:11 in konteks