Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die ouer priesters en Leviete en familiehoofde wat die eerste tempel geken het, sien dat hulle die fondamente van hierdie tempel bou, het hulle hard gehuil. Baie van die ander mense was so bly dat hulle aangehou het om hard te skree.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:12 in konteks