Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die bouers die fondamente van die tempel klaar gebou het, het die priesters hulle priester-klere aangetrek en hulle het gereedgestaan met trompette. Die Leviete van die Asaf-familie het gereedgestaan met simbale. Hulle moes die Here prys, hulle moes dit doen soos koning Dawid van Israel gesê het hulle moet doen.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:10 in konteks