Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:8 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl hulle besig was om die mense dood te maak, het ek alleen agtergebly. Ek het gaan lê met my gesig teen die grond. Ek het geskree: “Ag, Here, my Here, wil U al die Israeliete doodmaak wat nog lewe? Wil U hulle straf omdat U nou so kwaad is vir die mense van Jerusalem?”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:8 in konteks