Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir die mans gesê: “Julle moet die tempel ontwy en julle moet die oop stukke grond vol lyke maak. Dan moet julle verder gaan.”Hulle het verder gegaan en hulle het die mense in die stad doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:7 in konteks