Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

En toe kom daar ses mans van die boonste poort, die poort wat noord is, en in elke man se hand was die wapens waarmee hy die mense moet doodmaak. Saam met hulle was ’n man wat linne-klere aangehad het, en daar was ’n skrywer-sakkie aan sy belt. Die mans het langs die brons-altaar kom staan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:2 in konteks