Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die lig om die Koning, die God van Israel, was op die gerub. Dit het toe opgegaan van die gerub, en dit het gestop by die drumpel van die tempel. Die Here het hard gepraat met die man wat die linne-klere aan het en wat die skrywer-sakkie aan sy belt het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:3 in konteks