Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Hier is die dinge wat julle vir die tempel moet gee: Julle moet een sesde van ’n efa koring gee van elke homer koring wat julle kry, en julle moet een sesde van ’n efa gars gee van elke homer gars wat julle kry.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:13 in konteks