Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 43:20 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet van die bul se bloed neem en jy moet dit smeer aan die vier horings van die altaar, en teen die hoeke van die boonste rand van die altaar, en ook rondom die kante van die altaar. So moet jy die altaar gereedmaak sodat mense My daar kan dien.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 43

Kyk Esegiël 43:20 in konteks