Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 43:19 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir die Levi-priesters ’n bul gee om ’n sonde-offer te wees. Daardie priesters is uit die nageslag van Sadok en hulle mag by My altaar kom om vir My offers te bring.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 43

Kyk Esegiël 43:19 in konteks