Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:16-20 Bybel vir Almal (ABA)

Die tempel-gronde was 500 meetriete lank en 500 meetriete breed, en daar was ’n muur rondom, die muur het die gewyde plek geskei van die wêreld daarbuite.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:16-20 in konteks