Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:12 Bybel vir Almal (ABA)

Op die punt van die gang was daar ’n deur, dit was soos by die kamers by die noordekant. Die gang was langs die muur, oos van die ingang.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:12 in konteks