Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:44 Bybel vir Almal (ABA)

Langs die buitekant van die binneste poort was daar kamers vir die mense wat moes sing. Dit was op die binneste oop stuk grond. Die een kamer was langs die noord-poort. Die voorkant van die kamer was suid. Die ander kamer was langs die oos-poort. Die voorkant van hierdie kamer was noord.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:44 in konteks