Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:42-43 Bybel vir Almal (ABA)

Die vier tafels waar hulle die diere vir die brand-offer geslag het, was gemaak van gekapte klip. Elke tafel was een en ’n halwe el lank en een en ’n halwe el breed en een el hoog. Daar was lae muurtjies teen die mure van die poort, die lae muurtjies was een handbreedte breed. Die priesters het die diere geslag vir die brand-offer en die ander offers, en hulle het dan hulle gereedskap op die lae muurtjies neergesit. Hulle het die offer-vleis op die tafels neergesit.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:42-43 in konteks