Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die kamers en die pilare en die voorportaal was so groot soos die ander kamers en pilare en voorportale. Daar was ook vensters in al die mure. Daar was vensters in al die mure van die poort en die voorportaal. Die poort was 50 el lank en 25 el breed.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:29 in konteks