Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:28 Bybel vir Almal (ABA)

Toe neem hy my deur die suid-poort na die binneste oop stuk grond. Toe hy die binneste suid-poort meet, was dit so groot soos die ander poorte.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:28 in konteks