Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het my toe na die buitenste oop stuk grond geneem. Rondom die oop stuk grond was daar kamers en plaveisel. Daar was 30 kamers langs die plaveisel.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:17 in konteks