Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:16 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was vensters in die mure van al die kamers en teen die pilare by die binnekant van die poort. Daar was hortjies voor die vensters. Daar was ook vensters in al die mure van die voorportaal. Op die pilare was prente van palmbome.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:16 in konteks