Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het ook gemeet hoe breed die poort is, van die een buitemuur tot by die ander buitemuur. Dit was 25 el. Die deure van die kamers was oorkant mekaar.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:13 in konteks