Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n lae muur voor die kamers langs altwee kante. Die muur was een el hoog. Die kamers langs altwee kante was ses el breed.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:12 in konteks