Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:14 Bybel vir Almal (ABA)

“Die mense van die land sal manne kies en aanstel om weer en weer deur die land te gaan en die dooie mense te begrawe, die mense wat nog nie begrawe is nie. Dan sal die land weer rein word. Ná sewe maande sal hulle weer dooie mense soek in die land,

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:14 in konteks