Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:15 Bybel vir Almal (ABA)

hulle sal deur die land gaan en wanneer hulle ’n been van ’n dooie mens sien, sal hulle ’n paar klippe daar opmekaar sit. Die manne wat die bene moet begrawe, sal dit sien en hulle sal dit gaan begrawe in die vallei van Gog se soldate.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:15 in konteks