Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:13 Bybel vir Almal (ABA)

As ’n persoon altyd reg gelewe het, en Ek sê hy sal aanhou lewe, dan moet hy nie dink dít sal hom red nie, dan moet hy nie verkeerde dinge begin doen nie, want as hy verkeerd begin lewe, dan sal Ek nie dink aan die tyd toe hy reg gelewe het nie. Hy sal sterf omdat hy verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:13 in konteks