Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:12 Bybel vir Almal (ABA)

En jy, mens, jy moet vir jou mense sê: Wanneer iemand altyd reg gelewe het, en hy word later opstandig teen My, dan sal dit nie help dat hy voorheen reg gelewe het nie. En wanneer iemand altyd verkeerd gedoen het, en hy hou op om verkeerd te doen, dan sal Ek hom nie straf nie. ’n Mens wat altyd reg gelewe het en wat dan begin sonde doen, sal nie aanhou lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:12 in konteks