Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek het die diep water laat rou oor die groot sederboom. Ek het die sederboom laat toemaak daardie dag toe hy afgegaan het na die doderyk. Ek het die riviere laat ophou vloei en Ek het die baie water teruggehou. Ek het die Libanon-berg laat rou oor die groot sederboom, en al die bome het flou geword oor die sederboom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:15 in konteks