Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dit het gebeur sodat almal moet weet dat ’n boom by die water nooit weer so hoog sal groei dat sy boonste punt tussen die wolke is nie. Almal moet weet dat ’n boom wat water kry, nooit weer so groot sal word nie. Almal wat soos hierdie boom is, sal moet sterf. Hulle sal afgaan na die land daar onder, hulle sal afgaan tussen die ander mense, die mense wat afgaan in die graf.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:14 in konteks