Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het met my gepraat. Dit was in die elfde jaar, in die derde maand, op die eerste dag van die maand. Ek het gehoor die Here sê vir my:

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:1 in konteks