Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:6 Bybel vir Almal (ABA)

Almal wat in Egipte woon, sal weet dat Ek die Here is. Die volk Israel het gedink die Egiptenaars sal hulle help, maar die Egiptenaars was soos ’n kierie van riet vir die volk Israel.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:6 in konteks