Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:5 Bybel vir Almal (ABA)

en Ek sal jou en die visse van jou rivier in die woestyn weggooi. Jy sal op die grond val, en niemand sal jou stukke bymekaarmaak en op een plek sit nie. Ek gee jou vir die wilde diere en die voëls, hulle sal jou opvreet.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:5 in konteks