Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die belangrike mense in die land het die mense bedrieg wat hulleself nie kan help nie en hulle het daardie mense se goed gevat. Hulle het slegte dinge gedoen aan arm mense, hulle het vreemdelinge verdruk en nie reg gedoen aan hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:29 in konteks