Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die profete het nie gepraat oor die sonde van die mense nie, hulle het stilgebly daaroor. Hulle het gelieg en gesê Ek het vir hulle dinge gewys wat sal gebeur, hulle het gesê hulle weet dinge wat ander mense nie kan weet nie. Hulle het gesê: ‘Die Here, Hy wat Here is, sê dit,’ maar die Here het dit nie gesê nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:28 in konteks