Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het ook vir Moses gesê: “Sê vir Aäron: ‘Vat jou kierie en steek jou hand uit oor die Egiptenaars se water, oor al die plekke waar daar water is. Die water sal in bloed verander. Al die water in Egipte sal bloed wees, ook die water in die houtbakke en die water in die klipbakke.’ ”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:19 in konteks