Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:20 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en Aäron het gedoen wat die Here gesê het. Aäron het sy kierie opgelig waar die farao en sy amptenare dit kon sien. Hy het op die water in die Nyl-rivier geslaan, en al die water in die rivier het in bloed verander.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:20 in konteks