Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:28 Bybel vir Almal (ABA)

Moses was 40 dae en 40 nagte by die Here op die berg. Hy het nie geëet of gedrink nie. Die Here het op die plat klippe die woorde van die verbond geskryf. Dit was die tien gebooie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:28 in konteks