Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:29 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het afgekom van Sinai-berg. Hy het die twee plat klippe in sy hande gedra. Die tien gebooie was op die klippe. Moses se gesig het geblink omdat God met hom gepraat het, maar Moses het dit nie geweet nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:29 in konteks